BELLA | SEMENT - NIE NET VIR STRUKTURE!

BELLA | SEMENT - NIE NET VIR STRUKTURE!

Wolkberg Casting Studio se innoverende Limesite-sementresep wat ontwerpersteëls vervaardig is BELLA se nuwe obsessie! Die soektog na ’n indrukwekkend teël kan uitputtend wees.


"Wat dié teëls spesiaal maak is dat jy deel is van die ontwerpproses – jy kan selfs speel met die kleure en vorms om die perfekte resultaat te kry vir jou spasie. Elke teëltjie is ’n kunswerk, uniek en een van sy soort met daai regte Wabi-Sabi-effek. Teëls kan ook dan in verskillende patrone geplaas word om ’n ritmiese visgraat of mandjieweef patroon na te boots wat sal pas by die ritme van jou huis.

Boonop is dit ’n trots Suid-Afrikaanse produk!


Industriële ontwerp op sy beste, besoek wolkbergcastingstudios.com vir inspirasie."

Written by Anja Labuschagne for BELLA
Original article HERE 

Older Post Newer Post

Leave a comment

Please note, comments must be approved before they are published